PNRA Aansoekvorm

Welkom by die Pretoria-Noord Residensie Assosiasie. Voltooi asb. die aansoekvorm om deel te word van die Forum. Maak vandag nog 'n verskil in jou gemeenskap.
 

Let asb. daarop dat lidmaatskap beperk is tot mense wat woonagtig, werksaam of 'n besigheid bedryf uit Dorandia, Florauna, Pretoria-Noord, Tileba, Wolmer.